Pam Dawber

Pam Dawber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pamela Dawber
Geboorte 18 Oktober 1951 (1951-10-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pam Dawber (gebore 18 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Swan Lake (1981) en Stay Tuned (1992), en in die televisiereekse Mork & Mindy (1978) en Life... and Stuff (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy